Home Guinness Pro 14 Wat lê die toekom voor vir die Kings?

Wat lê die toekom voor vir die Kings?

DJ Rossouw het met paar Kings ondersteuners gepraat en die Kings se ondersteuners klub se voorsitter gepraat wat hy dink van die Kings se seisoen en wat hy dink wat lê voor vir die toekoms vir die Kings

390
0

Ek het die vraag gelos met verskeie Southern Kings ondersteuners en gevra wat hulle gedink van hulle Pro14 seisoen wat pans klaar is. Ek het met die Kings Ondersteuners Klub se voorsitter gepraat en hy hey sy mening gelos oor die Southern Kings.

Die Kings ondersteuners is nogal teleurgestel oor hulle seisoen want baie het geglo dit hulle baie beter sou doen die seisoen teenoonoor laas seisoen, baie het verwag 4 tot 5 wenne. Die aantal geel kaarte wat die span gekry het gedurend die seisoen. Hul het die meeste geelkaarte van al die spanne gehad in die seisoen. Baie ondersteuners voel die swak bywoning van die toeskouers was ook `n teleurstelling maar mens kan verstaan hoekom omdat hul van die Groot stadion na die Varsity span se gronde geskuif. Een ondersteuner wys uit oor die swak kommunkasie van die vorige bestuur van die kings, die swak bemarking van Kings en bemarking van die wedstryd dae was ook swak.

Die spelers wat die ondersteuners glo wat hulle hande opgesteek is: Tienie Burger, Meli Rokoua, Yaw Penxe
Ongelukkig gaan daar vermoedelik 20 spelers wat gekontrakteur is deur die Kings vrygestel word, is nog nie sker wie die spelers is nie maar my vraag is gaan Kings kwaliteit spelers kan kontrakteur om sekere van daai spelers te vervang? Kings het kla Jerry Sexton(die broer van Johnny Sexton) en vermoedelik vir IG Prinsloo geteken. Daar is gerugte dat hul tans besig is om met Demetri Catrakillis te praat oor `n moontlike skuif van England terug Suid-Afrika toe.

Deon Davids het hulle in 3 seisoene afgerig nou en maar `n wen persentasie van 18% in 73 wedstryde. Maar daar `n sekere faktore wat teen hom getel . Geen voorseisoen, hy het laat hulp afrigters gekry, die spelers wat hy gehad is nie die beste kwaliteit spelers kom ons wees eerlik en as spelers gekry het hulle net voor hul eerste wedstryd eers by span aangekom. Hul voel hy het nie nuwe taktieke geleer oor die tyd vanaf hul in Pro14 speel nie, alles bly maar dieselfde niks het verbeter nie. Baie bly by hul punt dat hulle voel dis tyd vir nuwe afrigter met nuwe planne en ideas. Moet eintlik saamstem maar hangaf ook watter kwaliteit spelers kings kry, help nie jy het goeie afrigter maar die tipe spelers wat gekies word kan nie speel hoe die afrigter wil gespeel word nie. Maar daai gesê voel ek dis tyd vir verandering.

Die posisies wat hulle voel wat Kings moet kry om span se kwaliteit beter te maak is: Vaskop,Loskop, Hakker, Heelagter, Skrumskakle, Losskakle, Slot. In kort lyk dit vir my hul gaan eintlik hul hele groep oor moet bou en defintief moet werk aan goeie diepte aan die groep.

Die nuwe eienaars van die Southern Kings “GRC” (The Greatest Rugby Company in the Whole Wide World (Pty) Ltd ).Die GRC het 74% aandele in die kings bekom en OP Rugby Unie het die res. So die GRC maak die finale besluite rondom die Kings Franchise. Hulle het vir Robbie Kempson aangestel as Kings se Hoëprestasie direkteur. Van sy verantwoordlikheid is om spelers te werf en om die OP akademie weer op die been te kry.

Die deel waar met Kings se Voorsitter van Kings ondersteuners klub gesels het

Sy teleurstellings:
Die teleurstelling het selfs voor die seisoen begin, minder as 20 dae voor die begin van die seisoen, het ons nie eens ‘n fiks wedstryd-daggroep gehad nie, as dit nie vir die Isuzu-borgskapskennisgewing ‘n paar weke voor die eerste wedstryd was nie, Ek weet net nie wat sou gebeur het nie.

Ek was teleurgesteld omdat ons drie jaar in Pro14 gewaarborg is en dit het nie gelyk of daar van die vorige jaar beplanning was nie.

Ek was teleurgesteld dat die span ‘n Kersfeesvakansie geneem het. Dit was algemene kennis dat ons nie geskik was vir die seisoen nie en die spelers het ook geen voorseisoen gehad nie Hulle kon vir daai twee weke daaraan gewerk het. Om net twee wedstryde te wen in ‘n seisoen is baie teleurstellend.
Ek was ook teleurgesteld met die stadionbestuur deurdat hulle die span uit die stadion gery het. Ek dink die Kings benodig ‘n behoorlike tuiste, indien nie die stadion nie, dan moet ‘n 10 000 stadion oorweeg word.
Die inwoners moet egter self teleurgesteld wees, aangesien ons skree wanneer ons geen topgebeurtenisse kry nie en ons ondersteun hulle nie. Ek stem saam met wenwedstryde bring die ondersteuning terug. Persoonlik dink ek ons moet deur die moeilike tye ondersteun en die goeie tye geniet wanneer hulle kom.

Ek is teleurgesteld. Ons het net 2 oorwinnings gehad, ons het 4 of 5 verwag

Sy Positiewe:
Spelers wat ‘n indruk maak, JC Astle, Tienie Burger, Michael Brink, ‘n ander jongeling Dit het ingekom en hul man gestaan

Dink Yaw Penxe sal my speler van die seisoen wees

Oor afrigter:
Dink ons benodig nuwe bloed, en bring ‘n nuwe kultuur in, om net ekstra hulpbronne by te voeg, sal niks verander nie, hy moet gaan

Posisies benodig om kwaliteit spelers te kry:
Defintief ‘n vaste-vyf, skrumskakel, Losskakle en benodig groter senters – benodig 6/7 kwaliteit spelers

Gevoel oor die nuwe bestuur:
Groot geleentheid om dinge hier in PE te kry, behoort aan Port Elizabeth en nie Saru nie. Dit is waarskynlik die manier waarop die res van die franchises gaan, moet hardloop soos ‘n besigheid en nie ‘n maatskaplike diens nie. Ek is agter die idee en kan nie wag om hul planne te hoor nie. Ek wil die nuwe konsortium uitdaag om die Metro te oortuig om ‘n 10-12000 sitplek stadion te bou. Die NMB is net te groot. Daar is ‘n paar geskikte gronde beskikbaar (ou Boet Erasmus-stadion se grond)

Hoe lok jy die ondersteuners terug?
Dink daar is ‘n groot behoefte om die plaaslike bevolking op die Pro14-rugby en die gehalte spelers wat hulle meebring, op te voed, en dink die bykomende van nog twee SA franchises, sal meer plaaslike speserye byvoeg. Dit is belangrik dat ons ‘n wenkultuur skep deur die hele konsessievorm van die konsortium. Om die plaaslike bevolking die handelsmerk te besit, sal hier ‘n belangrike taak wees, en moet al die plaaslike media agter hierdie skuif kry.

Gevoel oor 45 gekontrakteerde spelers:
Ek is in guns daarvan. Ek dink die Kings het 35/6 gereelde spelers deur die seisoen gebruik, dus ek wil graag 36/37 kwaliteitsspelers by die Kings sien en 10 baie goeie jongspelers kontrakteer in sleutelposisies wat saam met die groep oefen en gedurende die seisoen kans gee om wedstryd tyd te gee. Ek dink nie die 45 kontrakooreenkoms sal ‘n verskil maak aan Cheetahs en Kings nie, aangesien die ander groot vier franchises ná hierdie seisoen ‘n uittog van spelers sal sien en die plaaslike gehalte van spelers sou verminder het.

Om af te sluit
Wil net dankie sê vir die Kings ondersteuners wat vir my terugvoer gegee het oor wat hulle dink van die Kings en wil vir Stuart Weir- Voorsitter die Kings Ondersteuners Klub wat vir my so in diepte verduidelik het wat hy dink moet gebeur by kings. Kom ons kyk waartoe gaan die Kings van volgende seisoen.

Photo Credit: Meraj Chhaya via creativecommons.org

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here