Home Cheetahs Die Cheetahs voorskou vir Pro14 2019/2020

Die Cheetahs voorskou vir Pro14 2019/2020

Die Cheetahs gaan met baie momentum in die nuwe Pro14 seisoen nadat hulle die 2019 Curriebeker gewen het

2562
0
Ruan Pienaar returns to South Africa and the Free State Cheetahs for this season's Pro14. (Photo: Steve Haag Sports - Hollywoodbets)

Die Cheetahs gaan met baie momentum in die nuwe Pro14 seisoen nadat hulle die 2019 Curriebeker gewen het. Die Cheetahs het baie verandering ook gebeur tydens die afseisoen met spelers en afrigters betrokke.

Die Cheetahs se huidige Director of rugby en hoofafrigter van die Curriebeker span Franco Smith gaan einde van die jaar Italië om deel te wees van die nasionale span se afrigter span. Hawies Fourie is aangestel as nuwe Pro14 afrigter en Curriebker afrigter. Fourie sal nie die eerste 3 Pro14 wedstryde afrig nie weens operasie, Franco Smith sal die span in die eerste drie wedstryde afrig.

Die volgende spelers is almal laat gaan deur die Cheetahs:

Stephan Malan, Elandre Huggett, Ernst Stapelberg, Dennis Visser, James Snyman, Nico Lee, Niel Jordaan, Luis Conradie, Niell Stannard, Ntokozo Vidima, Quintin Vorster, Jacques du Toit, Ryno Eksteen, LLoyed Greeff, Johan Kotze, Vuyani Maqina, Luigy van Jaarsveld, Abongile Nonkontwana, Shaun Venter, Henco Venter(eers einde Oktober), Ox Nche(eers einde Oktober)

Die volgende spelers het Cheetahs gekoop en leenooreenkomste gemaak:

Ruan Pienaar, Wilmar Arnoldi, Chris Massyn, Chris Smit, Rhyno Smith, Duncan Saal, Craig Barry, Sias Koen(Leenooreenkoms van Griekwas), Anthony Volmink(Leenooreenkoms van Griekwas), George Whitehead(Leenooreenkoms van Griekwas)

Die Cheetahs het `n groep van 49 spelers vir Pro14. Baie spelers wat laas seisoen Pro14 gespeel en dan basies amper die hele Curriebeker groep en 1 Vrystaat u21 spelers is deel van groep. Daar groot moontlikheid dat Clayton Blommetjies by Cheetahs gaan bly. Hy was basies net betrokke en kontrak gehad vir die Curriebeker. Die Cheetahs en sy agent is besig met onderhandelinge vir `n langtermyn kontrak

Die groep is volgengs Wikipedia en Cheetahs website:

Boan Venter, Charles Marais, Gunther janse van Vuuren, Luan de Bruin, Aranos Coetzee, Erich de Jager, Ox Nche, Kwezi Mona, Reinach Venter, Wilmar Arnoldi, Joseph Dweba, Marnus van der Merwe, JP du Preez, Justin Basson, Sintu Manhezi, Walt Steenkamp, Aidon Davis, Daniel Maartens, Gerhald Olivier, Oupa Mohoje, Sias Koen, Chris Massyn, Henco Venter, Abongile Nonkontwana, Jasper Wiese, Junior Pokomela, Dian Dadenhorst, Ruan Peinaar, Ruben de Haas, Tian Meyer, Rewan Kruger, George Whitehead, Louis Fouche, Tian Schoeman, Chris Smit, Benhard janse van Rensburg, Dries Swannepoel, William Small Smith, CJ Coetzee, Rabs Maxwane, Duncan Saal, Adriaan Carelse, Anthony Volmink, Craig Barry, Malcolm Jaer, Rhyno Smith, Tapiwa Mafura, Clayton Blommetjies, Darren Adonis

Die Cheetahs gaan met `n nuwe rigting met die kapteinskap. Leier van die spelers op en af van die veld gaan Tian Meyer wees. Daar sal ook `n “on-field” kaptein wees en dit sal verander van tyd tot tyd

Hawies Fourie se afrigter span gaan bietjie anderste wees as toe Franco smith afgerig het, dis nog nie bevestig maar ek verstaan glo dat Melusi Mthethwa(hoofafriger van die Vrystaat u21 span) die Cheetahs se Pro14 se aanval afrigter gaan wees. Voorspeler afrigter gaan steeds Corniel van Zyl wees en verdediging sal streeds Charl Strydom wees en skop afrigter sal steeds Albert Keuris wees. Al vakante pos wat oop is by die afrigter span is die as Skrum afrigter. Daan Human wat die skrum afrigter was laas seisoen is na Pro14 oor na die Bulle. So tans sit Cheetahs sonder `n skrum afrigter.

2017/18 Pro14 seisoen het Cheetahs in die uitspeel rondtes gespeel(uit 21 wedstryde het 12 gewen en 9 verloor)

2018/19 Pro14 seisoen het Cheetahs 6de in Conference A geëindig.(uit 21 wedstryde 8 gewen, 12 verloor en 1 gelykop)

2019/20 Pro14 seisoen; ????

Die Cheetahs se weg wedstryd in Pro14 is teen: Connacht, Cardiff Blues, Ospreys, Zebre, Kings, Leinster, Ulster, Dragons, Glasgow Warriors, Kings

Die Cheetahs se tuis wedstryd in Pro14 teen: Glasgow Warriors, Ulster, Munster, Kings, Leisnter, Edinburgh, Ospreys, Zebre, Benetton.

Die Cheetahs gaan in my opinie die eerste paar wedstryd waar die wereldbeker aan die gang is en waar al die spanne se beter spelers weg is, regtig die wenne en punte moet insamel. Die eerste 3 wedsgtryde wat Cheetahs tuis het, gaan daai wedstryde moet wen en dan al die weg wesstryde tot middle/einde Oktober gaan moet probeer punte kry of wenne kry want dis wanneer die spanne nie so sterk is as as gewonntlik. As Cheetahs die uitspeel wedstryde wil haal soos in 2017/18 gaan daai soort wedstryde moet wen. Dis regtig uiters belangrik as Cheetahs regtig in my oë wil mededingende in Pro14 wees dat hulle die verdeging baie baie aandag gee en die die laaste 5/6 jaar se swak verdediging voort sit nie en dan die groot een vir my is om meer op `n gereelde basis begin weg wen, meen nie weg soos by Kings nie, weg meen ek soos oorsee. Kon net 2 oorsese spanne wen en dis teen die swakker spanne(Zebre en Dragons). Die groot terug slag vir my is, is die weggaan van OX Nche, hy het ons skrums goed ge-anker as hy speel en ons kon sien toe laas seisoen nie gepseel in Pro14 dat ons skrums nie so goed gegaan en tydens Curriebker waar OX van bank af gespeel of af moes gaan dat ons skrums agteruit gegaan het. Daai gaan groot kopseer wees. En Cheetahs het nie dieslefde soort speler in groep soos OX en ook nie iemand anagekoop om sy skoene kan staan of soortvan nie. Daai gaan groot sukkel wees en ons almal weet hoe belangrik dit is om `n goeie skrum te hê in die Pro14.

Die Cheetahs se eerste drie wedstryde is almal tuis. Die wedstryde is teen Glasgow Warriors, Ulster en Munster.

Om af te sluit

Die verwagting vir die nuwe Pro14 seisoen is regtig `n onbekende factor. Omdat daar paar spelers weggaan of kla weg is en dan afrigterss wat verander word. Hawies en Franco se maniere van speel is baie anders en wat hulle in glo ens verskil nogal baie. Dit sal interessant wees om te sien hoe anders Hawies ons sal laat speel as met Franco. Sal Cheetahs steeds Franco se “expansive gameplan” speel of gaan hawies dit verdeel tussen voorspelrs spel en die tipiese Cheetahs hardloop rugby. Tyd sal leer hoe Cheetahs aal speel. Die Cheetahs gaan die momentum wat hulle gebou in die Curriebeker moet oordra na die Pro14 veral in die eerste wedstryde wat tuis het en dan die volgende 3 wedstryde dan weg he. In die 6 wedstryde sal moet 4 wen en ander 2 punte kry of daai 3 wat weg is ook net punte uit die wedstryde moet vat. Dink nogal hierdie is `n belangrike Pro14 seisoen vir die Cheetahs, om te wys ons is nie net hier om die getalle volt e maak maar om kompenteerend te wees. Dis die 3de seisoen wat Cheetahs in Pro14 speel en dink dis `n maak of breek seisoen of Cheetahs voltydse limate van Pro14 kan wees of nie.

DJ Rossouw

Follow DJ on Twitter: @DJRossouw87

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here