Home Cheetahs Wie moet die volgende Cheetahs hoofafrigter wees?

Wie moet die volgende Cheetahs hoofafrigter wees?

In die media was berig wie almal glo aansoek gedoen en wie glo belangstel het, ek het na daai kanidate gekyk hoe lyk hulle afrigter loopbane en wie ek dink beste kandidate is en wie my keuse sal wees

2052
0
Wie moet die volgende Cheetahs hoofafrigter wees?

Met die media en op social media wie almal glo aansoek gedoen het vir die Cheetahs hooafafrigter pos, nog niemand het amplik gesê dat hul werklik aansoek gedoen het vir die pos nie, gaan ek wie is daai kandidate  en hoe hulle afrigters loopbane is en wie ek dink die regte kandidaat is.

Hawie Fourie (Hooafarigter van Maties):

Ceres (Hoofarigter) 2001-2002

Boland Cavaliers (Hoofafrigter) 2002-2005

Stormers (Hulp afrigter) 2006

Boland Cavaliers (Hulp afrigter) 2006

Boland Cavaliers (Hoofafrigter) 2007

Vrystaat Cheetahs (Hulp afrigter) 2007-2013

Cheetahs (Hulp afrigter) 2007-2014

Griekwas (Hooafafrigter) 2014-2015

Maties (Hoofafrigter) 2016- tot op hede

 

Matt Proudfoot (Hulp afrigter van Springbokke):

Pukke (Hulp afrigter) 2008-2015

WP (Hulp afrigter) 2009-2015

Stormers (Hulp afrigter) 2015-2016

Kobelco Stealers (Hulp afrigter) 2016

Springbokke (Hulp afrigter) 2016- tot op hede

 

Deon Davids (Hoofafrigter van Southern Kings):

Villagers Worcester (Hooafarigter) 1998

Boland Collage (Hoofafrigter) 2002

Suid Afrika studente (Hulp afrigter) 2002

Boland Cavaliers (Hulp afrigter) 2002-2006

Afrika Luiperds (Hulp afrigter) 2005

Boland Cavaliers (Hulp afrigter) 2006-2007

Boland Cavaliers (Hoofafrigter 2007-2009

Emerging Springbokke (Hulp afrigter) 2008

Springbokke onder 20 (Hulp afrigter) 2009

UWC (Hoofafrigter) 2010-2011

Leeus (Hoofafrigter) 2011-2012

Leeus onder 20 (Hoofafrigter) 2011-2012

SWD Akademie (Hooafafrigter) 2012-2015

Southern Kings (Hoofafrigter) 2016- tot op hede

 

Johnathan Mokuena (Hoofafrigter van Pukke):

Luiperds (Hoofafrigter) 2016-2018)

Pukke (Hoofafrigter) 2016- tot op hede

 

Andre Tredoux (Hulp afriger by Paarl Boys High):

Luiperds onder 19 (Hoofafrigter) 2010

Vrystaat onder 19  (Hoofafrigter)2010-2015

Smimlas Young Guns (Hoofafrigter)

Shimlas 7s (Hoofafrigter)

Shimlas (Analise) 2013-2016

Docomo Red Hurricans (Hulp afrigter) 2016-2017

Paarl Boys High (Hulp afrigter) 2018- tot op hede

 

Corniel van Zyl (Hulp afrigter van Cheetahs):

Cheetahs (Hulp afrigter) 2015- tot op hede

 

Daan Huma (Hulp afrigter van Cheetahs)

Cheetahs(hulp afrigter) 2015-2019

Vrystaat XV (Hoofafrigter) 2017-2018

Vrystaat Cheetahs (Hoofafrigter) 2017-2018

Cheetahs & Bulls( Scrum Afrigter) 2019

Bulls ( skrum afrigter) 1 Junie 2019

 

Jimmy Stonehouse (Hoofafriger van Pumas):

Hoërskool Ermelo (Hoofafriger) 1990-1997

Pumas Craven Week Span (Hoofafrigter) 1990-1992 & 1994-1997

Hoërskool Waterkloof (Direkteur van rugby) 1998-2008

Rusland onder 19 (Hoofafrigter) 2001-2002

Rusland 7s (Hoofafrigter) 2000

Blou Bulle Craven Week Span (Hoofafrigter) 2002-2003 & 2007-2008

Pretoria Harlequins (Hoofafrigter) 2005-2007

Blou Bulle vroue 7s (Hoofafrigter) 2005-2006

Royal XV (Hulp afrigter) 2009

Suid Afrika Barbarians (Hulp afrigter) 2012

Suid Afrika President XV (Hulp afrigter) 2013

Tosiba Brave Lupus (Hulp afrigter) 2015-2017

Pumas (Hoofafrigter) 2008-2015 & 2018- tot op hede

Die moontlike kanidate van sewe, daar was nege maar Jake White het ontken dat hy die poste by Cheetahs oorweeg en Oersond Gorgonzola het gesê hy gaan nie aansoek doen nie. Dawie Theron was nie deel van die moontlike name wat dalk aansoek kan doen maar die media het hom genader en hy gesê hy is gelukkig met sy pos by Boland Rugby Unie en hy gaan nie aansoek doen nie.

Volksblad het met Hawies Fourie gepraat en hy gesê hy dink nog of hy gaan aansoek doen, Johnathan Mokuena het so week of twee terug aan Volsblad gesê dat hy aansoek gaan doen, en ook so week of twee terug het Jimmy Stonehouse se agent aan Volksblad gesê hy gaan namens Jimmy Stonehouse sy aansoek instuur. Die media kon nie Deon Davids se antwoord kry of hy aansoek gaan doen of nie, in die wangelinge word genoem nog steeds dat Matt Proudfoot dalk aansoek kan doen. Volksblad ook gese Andre Tredoux stel glo in die pos by Cheetahs belang en dieslefde met huidige Cheetahs hulp afrigter Corniel van Zyl. Rapport het berig die Cheetahs belangstelling in Daan Human getoon. Hy sal van 1 Junie kontrak by die Bulls hê en dan nie meer verbonde aan die Cheetahs wees nie. Human kan een van die name op die Cheetahs se kortlys wees.

My kortlys van drie is, Jimmy Stonehouse, Matt Proudfoot en Hawies Fourie.  Hoekom die drie, Fourie en Stonehouse was altwee al hulp afrigters vir verskeie spanne en hoofafrigters vir verskeie spanne en het baie ondervinding plaaslik en in die buiteland. Proudfoot het ondervinding met spanne as hulp afrigters plaaslike en in buiteland en dat hy ook hulp afrigter ondervinding met `n internasionale span het. Van die drie kandidate, sal ek vir Jimmy Stonehouse kies. Rede is kort iemand van nog nooit verbonde aan Cheetahs rugby was nie en hy is `n person wat die beste uit `n speler kan bring en dit voel vir my die pumas spelers geen `n esktra vir hom en dis wat die Cheetahs nodig het en  voel die Cheetahs kan sy groot breuk wees om te wys wat hy met `n groot span in Suid Afrika kan doen en aan `n moeilike kompentisie deel te neem en hy kan ook as afrigter groei as hy in sulke kompentisie afrig.

Wie Vrystaat bestuur ookal aanstel as hulle nuwe hoofafrigter en veral as dit iemand van buite is, die persoon gaan die Cheetahs se kultuur moet vining moet verstaan en die uitdagings kan verstaan en die uitdagings kan met vrede maak.  Die afrigter moet uitslae jaag en die span beter wil maak en die beste uit die span en die spelers moet trek. Dis belangrik in my oë dat die nuwe afrigter oopkaarte met die spelers en die ondersteuners speel en gesê word die span gaan nou begin uitslae jaag en nie net om heeltyd te bou en spelers te ontwikkel vir ander spanne nie. Ons moet die groot base van Pro14 wys ons wil daar wees en ons wil kompenteerd kan wees jaar in en uit maar veral westryde na wedstryd kompenteerd kan wees. Tuis wedstryde en weg wedstryde veral.

Om mee af te sluit

Tyd het gekom dat Vrystaat bestuur raaksien dat dat Cheetahs uitslae moet jaag en nie net jong spelers en afrigters ontwikkel vir ander spanne nie en dis tyd dat hulle ook besef, dit help nie dat huule ou spelers aanstel as `n afrigter nie, ou spelers is nie altyd goeie afrigters nie en moet hom eers bewys as afrigter. Moet goeie record as `n afrigter hê voordat oorweeg kan word veral waar Cheetahs in geoei kwaliteit kompentisie speel soos Pro14. Tyd het aangebreek dat wenne bejaag en deur wenne jaag sal sukses kom en deur sukses jaag, sal meer kwaliteit spelers wil aanbly of hiertoe wil kom omdat gesien word hoe goed doen spelers, span en afrigters. Tyd het aangekom dat ons moet nie tevrede wees met 2de of 3de laaste in ons afdeling nie, ons moet seisoen na seisoen jaag vir die uitsleel fases.

Follow DJ on Twitter: @DjRossouw87

 

 

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here